| Modulekode | JMD 306 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Teoretiese begronding en beginsels wat spesifiek van toepassing is op die gebied van Toerisme onderrig in Suid-Afrika; Beste praktyke, instruksionele ontwerp, assessering, en reflektiewe praktyk in Toerisme onderwys.
|
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Onderwysbestuur en -beleidstudies |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App